Vandag net
gewonder waar is al die "so called" anti apartheids aktiviste van
jare gelede wat sanksies teen Suid - Afrika ingestel het, oor ons apartheid
stelsel. Daar was lande soos Amerika , New Zealand , Australia ,
England, Nederland en baie ander
lande.Al daardie mense kan
vandag sien hoekom apartheid daar was. Die ANC het hierdie land na ashoop toe
verander in net 18 jaar.Die blankes word op groot skaal vermoor en nie een van
daardie wat teen die apartheids stelsel geveg het, sal vandag teen die ANC
optree nie. Wil net weet watter land het die “balls” om die ANC aan te vat oor
die chaos wat hier in Suid Afrika gebeur. Maar dit wil my voorkom as die
Illuminati en die “New World Order” in beheer is van die hele wereld. ANC is
eindelik n afkorting vir Anarchy National Corruption en die “S” wat hulle
vergeet het Services.Ek wil ook vir almal wat probeer om ons te help met ons
stryd teen die wettelose regering bedank vir hulle bydrae hoe klein ook al baie
dankie.
Se maar net.
R
=
No comments:
Post a Comment